新聞

Ontwikkeling van landbou bestuurders

發佈於 · 2009年8月13日

← 返回新聞列表Ontwikkeling van landbou bestuurders

Altesame 15 werknemers van Abagold is verlede Woensdag tydens ‘n sertifikaatoorhandigingseremonie vereer nadat hulle ‘n bestuurskursus suksesvol voltooi het. Die kursus is deur die Etiek en Leierskap Instituut (ELI) aangebied.

Lees Meer