新聞

Groot planne vir perlemoenplaas

發佈於 · 2011年3月14日

返回新聞列表Groot planne vir perlemoenplaas

Abagold se drie perlemoenplase op Hermanus gaan in grootte verdubbel dansky ‘n belegging van R52,5 miljoen deur die private-ekwiteitsbelegger Inspired Evolution. Die belegging sal Abagold in staat stel om ‘n vierde perlemoenplaas op te rig.

Lees Meer