新闻
Perlemoenboerdery in Suid-Afrika
发布于 · 2012年10月26日
← 返回新闻列表

Perlemoenboerdery in Suid-Afrika is aan die groei en kan in die toekoms ‘n beperkende impak op perlemoenstropery hê. So het Christo du Plessis, besturende direkteur van Abagold, by die viering van die 21ste Walvisfees hier gesê. Abagold bedryf groot perlemoenplase by Hermanus.